Psalms 60:13 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Help ons tog teen ons vyande, want menslike hulp is waardeloos.
Afrikaans 1983 Help U ons tog teen die vyand, want die hulp van mense — dit is niks.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kom ons te hulp teen teenstanders – die hulp van mense is nutteloos.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet ons kom help teen die vyande, want ménse kan ons nie help nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Help ons teen ons vyande. Om op mense te vertrou help ons nie.