Psalms 60:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gee ons hulp van benoudheid, want tevergeefs is die hulp van 'n mens. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie sal my lei na die versterkte stad? Wie sal my na Edom toe bring? |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie sal my bring in die versterkte stad? Wie kan my lei tot in Edom? |
| Afrikaans 1983 | Wie sal ons na Edom toe lei, ons bring na sy versterkte stad? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie sal my bring na 'n versterkte stad? Wie sal my lei tot by Edom? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wie sal my bring na 'n stad wat sterk mure het, wie sal my na Edom lei? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here se kinders het gesê: Daar is niemand wat ons kan help om ons vyande te verslaan nie. Hulle bly in sterk stede. |