Psalms 60:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wil U nie, o God, wat ons verstoot het nie? en U, o God, wat nie saam met ons leërs uitgetrek het nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Moab sal my dienaar word en Edom sal my slaaf wees. Oor Filistea juig Ek as oorwinnaar.”
Afrikaans 1933/1953 Moab is my waskom; op Edom werp Ek my skoen; jubel oor My, o Filist,a!
Afrikaans 1983 Moab is tot my beskikking, Edom neem Ek in besit, oor Filistea juig Ek as oorwinnaar.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moab is my waskom, op Edom gooi Ek my sandaal; oor My moet jy juig, Filistea.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die land Moab is vir My soos 'n skottel waarin iemand sy voete was. Ek neem die land Edom vir My. Ek skree omdat Ek die Filistyne oorwin het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ook die gebiede rondom julle is Myne om daarmee te maak wat Ek wil. Ek het mag oor julle bure, Ek regeer oor hulle.”