Psalms 6:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want in die dood word aan U geen gedagtenis nie; wie sal U in die doderyk loof? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kom terug, Here, en red my. Genees my op grond van u liefde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Keer terug, HERE, red my siel; verlos my om u goedertierenheid ontwil. |
| Afrikaans 1983 | Neem my weer onder u sorg, Here, en red my lewe. Help my, want U is getrou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Keer terug, Here, red my lewe; verlos my op grond van u troue liefde! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, U moet my weer red sodat ek nie sterf nie. Ek behoort aan U, U moet my red. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Draai na my toe om, Here! Red my van hierdie swaarkry! U het tog u kinders baie lief. |