Psalms 6:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Keer terug, HERE, red my siel; red my ter wille van u goedertierenheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My hele wese is angsbevange. Hoe lank nog, Here? |
| Afrikaans 1933/1953 | Ja, my siel is baie verskrik; en U, HERE, tot hoe lank? |
| Afrikaans 1983 | Ek is heeltemal gedaan. Hoe lank nog, Here, voordat U uitkoms gee? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ja, tot in my siel is ek heeltemal vreesbevange. Ag, Here, hoe lank nog? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is baie bang. Wanneer sal U my help? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is lam van moedeloosheid. Wat gaan U hieraan doen, Here? Hoe lank gaan dit nog so aanhou? |