Psalms 6:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My siel is ook baie bedroef, maar U, HERE, hoe lank?
Afrikaans (NLV) 2011 Wees my genadig, Here, want ek is swak. Maak my gesond, Here, want my liggaam is vol pyne.
Afrikaans 1933/1953 Wees my genadig, HERE, want ek is verswak; maak my gesond, HERE, want my gebeente is verskrik.
Afrikaans 1983 Ontferm U oor my, Here, want ek kwyn weg, maak my gesond, Here, want my liggaam is uitgeteer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wees my genadig, Here, want ek, ek kwyn weg; genees my, Here, want tot in my gebeente is ek beangs,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, U moet jammer wees vir my en my help, want dit gaan sleg met my, U moet my gesond maak, want ek is baie siek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wees goed vir my, Here, want ek word al hoe swakker. U moet my asseblief gesond maak, Here, want my liggaam is besig om in te gee.