Psalms 6:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wees my genadig, HERE; want ek is swak. HERE, genees my; want my gebeente is gekrenk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here, straf my nie in u toorn, kasty my tog nie in u woede nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | o HERE, straf my nie in u toorn nie, en kasty my nie in u grimmigheid nie. |
| Afrikaans 1983 | Moet my tog nie in u toorn straf nie, Here, en my in u gramskap tugtig nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Here, moet my in u toorn nie teregwys en my in u woede nie bestraf nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, U moenie vir my straf wanneer U kwaad is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, moet my nie straf as U kwaad is nie; moet my nie slaan as U woedend is nie. |