Psalms 6:11 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al my vyande sal beskaamd en baie verslae wees; in ’n oogwink sal hulle beskaamd wees en omdraai. |
| Afrikaans 1983 | Al my vyande sal beskaamd daarvan afkom, hulle sal verslae staan; in 'n oogwink sal hulle beskaamd moet padgee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al my vyande staan beskaamd, hulle is heeltemal vreesbevange. Binne 'n oogwink draai hulle vernederd weg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My vyande sal nie wen nie, nie een van hulle nie, hulle sal nie weet wat om te doen nie. My vyande sal vinnig moet weggaan van my, die mense sal hulle verneder. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom help Hy my. Almal wat niks van my hou nie, sal in die skande kom. Hulle sal vinnig en vol skaamte van my af padgee. |