Psalms 6:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat al my vyande beskaamd staan en baie kwaad word; laat hulle terugkom en skielik beskaamd staan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het my pleidooi gehoor; die Here sal my gebed beantwoord. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE het my smeking gehoor; die HERE neem my gebed aan. [ (Psalms 6:11) Al my vyande sal beskaamd staan en baie verskrik word; hulle sal in 'n oomblik beskaamd omdraai. ] |
| Afrikaans 1983 | die Here het geluister na my smeking, die Here het my gebed aangeneem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het my smeking gehoor; die Here aanvaar my gebed. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het gehoor hoe ek soebat, Hy het gehoor wat ek bid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het gehoor toe ek huilend by Hom pleit. Hy aanvaar my gebed. |