Psalms 59:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vanweë sy krag sal ek op U wag, want God is my beskutting.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar, Here, U lag vir hulle. U spot met al die nasies.
Afrikaans 1933/1953 Maar U, o HERE, lag oor hulle; U spot met al die heidene.
Afrikaans 1983 Maar U, Here, U lag hulle uit, U spot met al die nasies!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar U, Here, U lag vir hulle; U dryf die spot met al die nasies.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar U, Here, U lag vir hulle, U lag vir al die volke.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, U lag hulle uit. U maak ’n grap van almal wat U nie dien nie.