Psalms 59:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar U, HERE, sal oor hulle lag; jy sal al die heidene bespot. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kyk hoe hulle my beledig met hulle monde! Hulle wys hulle tande terwyl hulle dink: “Wie sal ons hoor?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, hulle smaal met hul mond; swaarde is op hulle lippe, want -- wie sou dit hoor? |
| Afrikaans 1983 | Die skuim staan om hulle bekke, en hulle wys hulle tande, want hulle dink niemand hoor hulle nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, uit hulle monde skuim woorde, daar is swaarde op hulle lippe: “Wie hoor dit?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet hoor wat hulle alles sê, hulle woorde is so skerp soos swaarde, hulle dink dat U dit nie hoor nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle geskinder maak ander mense baie seer. Hulle tonge is soos skerp messe wat mense stukkend steek. Hulle dink dat niemand sal hoor wat hulle sê nie. |