Psalms 59:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, hulle raas uit met hul mond; swaarde is op hul lippe; want wie, sê hulle, hoor? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle kom terug in die nag, hulle grom soos honde wat in die stad ronddwaal. |
| Afrikaans 1933/1953 | Elke aand kom hulle terug; hulle huil soos honde en dwaal deur die stad. |
| Afrikaans 1983 | Hulle kom altyd in die aand terug, hulle grom soos honde en loop in die stad rond. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle keer terug teen die aand; hulle gaan tekere soos honde en sluip in die stad rond. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is hulle wat elke aand terugkom en soos honde raas en om die stad loop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie slegte mense kom keer op keer terug om my seer te maak. Dan lawaai hulle soos ’n klomp honde. Hulle loop rond om te kyk waar hulle kan kwaad doen. |