Psalms 59:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U dan, HERE, God van die leërskare, die God van Israel, ontwaak om al die nasies te besoek; wees nie genadig teenoor enige goddelose oortreders nie. Sela.
Afrikaans (NLV) 2011 Hoewel ek onskuldig is, bestorm hulle my, gereed vir die aanval. Ontwaak en help my! Kyk tog wat hulle doen!
Afrikaans 1933/1953 Buiten my skuld hardloop hulle en maak hulle klaar. Ontwaak, my tegemoet, en kyk!
Afrikaans 1983 Ek is onskuldig en tog bestorm hulle my en val hulle my aan. Kom help my tog! Kyk wat doen hulle!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sonder dat ek sondeskuld het, hardloop hulle en neem teen my stelling in. Word wakker, sodat U my te hulp kan kom; sien dit tog raak!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het niks gedoen nie, maar hulle maak vinnig gereed om my aan te val. U moet my kom help, U moet kyk wat hulle doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het niks verkeerds gedoen nie. Tog maak hulle dit vir my moeilik. Hulle kan nie vinnig genoeg op my afstorm nie. Kom kyk wat hulle doen, Here. Help my!