Psalms 59:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want kyk, hulle loer op my siel; nie oor my oortreding of oor my sonde nie, HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Bevry my van dié wat boosheid bewerk; red my tog van dié wat bloeddorstig is.
Afrikaans 1933/1953 Red my van die werkers van ongeregtigheid, en verlos my van die manne van bloed!
Afrikaans 1983 red my van die mense wat onreg doen, bevry my van hierdie moordenaars!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Red my van hulle wat onreg pleeg en verlos my van mense wat bloed vergiet;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet my red van die mense wat slegte dinge doen, U moet my beskerm teen die moordenaars.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Red my van hulle wat doen wat verkeerd is in u oë! Verlos my van mense wat my wil doodmaak.