Psalms 59:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verlos my van die werkers van ongeregtigheid, en verlos my van bloedige manne. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Red my van my vyande, o God. Laat my vyande my nie in die hande kry nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Red my van my vyande, o my God! Beskerm my teen my teëstanders! |
| Afrikaans 1983 | Red my van my vyande, my God, beskerm my teen my teëstanders, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Red my van my vyande, my God; hou my buite die bereik van hulle wat teen my opstaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My God, U moet my red van my vyande, U moet my beskerm teen die mense wat my wil aanval. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Red my van almal wat niks vir my omgee nie, my God! Bewaar my teen mense wat met my baklei! |