Psalms 59:18 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sing lofliedere vir U, my Sterkte, want God is my skuilplek, U is my troue God. |
| Afrikaans 1983 | Tot u eer wil ek sing, U, my Sterkte, want U is my veilige vesting, U is my troue God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My Sterkte, ek wil U besing. Ja, God is my toevlugsoord, die God aan wie ek toegewy is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is U wat my sterk maak. Ek wil sing vir U, want by U is ek veilig, U is my God, U doen wat U belowe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal lofliedere sing om U te eer. God, U is vir my baie goed. U maak my sterk. En ek kruip by U weg. U bly getrou aan my. |