Psalms 59:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar ek sal sing oor u krag; ja, ek sal in die môre sing oor u goedertierenheid, want U was my skuilplek en toevlug op die dag van my benoudheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle aas rond op soek na kos, maar kry nie genoeg nie, dan tjank hulle. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle swerwe rond om voedsel te soek; as hulle nie versadig word nie, vertoef hulle die hele nag. |
| Afrikaans 1983 | Hulle dwaal rond agter prooi aan en as hulle nie genoeg kry nie, tjank hulle. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle dwaal rond op soek na kos; as hulle nie genoeg kry nie, grom hulle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle soek iets om te eet, en as hulle nie genoeg kry nie, dan huil en blaf hulle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle loop rond om te kyk waar hulle kan kwaad doen. Hulle soek oral moeilikheid. Hulle hou aan totdat almal later van hulle weet. |