Psalms 59:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat hulle op en af ronddwaal vir vleis, en huiwer as hulle nie versadig is nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle kom terug in die nag, hulle grom soos honde wat in die stad ronddwaal. |
| Afrikaans 1933/1953 | En elke aand kom hulle terug; hulle huil soos honde en dwaal deur die stad. |
| Afrikaans 1983 | Hulle kom altyd in die aand terug, hulle grom soos honde en loop in die stad rond. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle keer terug teen die aand, hulle gaan tekere soos honde en sluip in die stad rond. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is hulle wat elke aand terugkom en soos honde raas en om die stad loop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie slegte mense kom keer op keer terug om my seer te maak. Dan lawaai hulle soos ’n klomp honde. Hulle loop oral rond. |