Psalms 59:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En laat hulle in die aand terugkeer; en laat hulle raas soos 'n hond en om die stad gaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vernietig hulle in u toorn! Wis hulle geheel en al uit! Dan sal hulle weet dat God in Jakob regeer en tot by die einde van die aarde. Sela |
| Afrikaans 1933/1953 | Vernietig hulle in grimmigheid, vernietig hulle, sodat hulle daar nie meer is nie; en laat hulle weet dat God heers in Jakob, tot by die eindes van die aarde! Sela. |
| Afrikaans 1983 | Vernietig hulle in u toorn, wis hulle heeltemal uit. Dan sal almal weet dat God oor sy volk Jakob en oor die hele aarde regeer. Sela |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Delg uit in woede, delg uit, sodat hulle nie bestaan nie. Dan sal mense tot by die uithoeke van die aarde weet: God heers in Jakob. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet wys dat U kwaad is, U moet hulle laat sterf, U moet hulle almal laat sterf. Dan sal almal weet dat dit God is wat regeer oor sy volk Israel en oor die hele aarde. Sela |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Verwoes hulle terwyl U kwaad is, Here! Laat hulle van die aardbol af verdwyn. Laat hulle besef dat U oor u kinders heers. U is die Here oor alles. |