Psalms 59:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moenie doodmaak nie, sodat my volk nie vergeet nie; verstrooi hulle deur U mag; en bring hulle neer, HERE, ons skild. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My troue God sal my tegemoetkom. God sal my laat neersien op my vyande. |
| Afrikaans 1933/1953 | My genadige God sal my tegemoetkom; God sal my op my vyande laat neersien. |
| Afrikaans 1983 | My God sal my te hulp kom in sy trou, God sal my laat neersien op my teëstanders. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die God aan wie ek toegewy is, sal my tegemoetkom; God sal my laat neersien op my vyande. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy is die God wat vir my sal doen wat Hy belowe het, Hy sal my vyande voor my laat val. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom help U my, want U bly getrou aan my. U sorg dat ek staande bly teen daardie spul wat niks van my hou nie. Ek sal op hulle neerkyk. |