Psalms 59:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die God van my barmhartigheid sal my keer; God sal my laat sien wat my begeerte oor my vyande is.
Afrikaans (NLV) 2011 My sterkte, op U wag ek, want U, o God, is my skuilplek.
Afrikaans 1933/1953 My Sterkte, op U wil ek wag, want God is my rotsvesting.
Afrikaans 1983 Ek wil my hoop op U gevestig hou, U, my Sterkte, want U is my veilige vesting!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My Sterkte, aan U wil ek vashou. Ja, God is my toevlugsoord.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is die Here wat my sterk maak, ek sal aanhou wag dat Hy my moet help, want by Hom is ek veilig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U gee my baie moed. Daarom vertrou ek op U. U maak my sterk, God, U pas my veilig op. Ek skuil by U.