Psalms 58:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat hulle smelt soos waters wat gedurigdeur loop; as hy sy boog span om sy pyle te skiet, laat hulle soos in stukke gesny word.
Afrikaans (NLV) 2011 God, slaan hulle tande stukkend in hulle mond. Here, breek die slagtande van hierdie leeus.
Afrikaans 1933/1953 o God, verbreek hulle tande in hulle mond; slaan die tande van die jong leeus uit, o HERE!
Afrikaans 1983 Ruk hulle tande uit hulle mond uit, o God! Slaan dié leeus se slagtande uit, Here!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) O God, breek hulle tande in hulle monde, verbrysel die kake van die jong leeus, Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) O God, U moet die mense wat verkeerd doen se tande uit hulle mond uitbreek. Here, hulle is soos leeus met skerp tande, maar U moet hulle tande uitslaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God, keer tog dat daardie slegte mense kwaad doen! Keer dat hulle soos jong leeus ander mense seermaak, Here!