Psalms 58:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Breek hulle tande, o God, in hulle bek, breek die groot tande van die jong leeus uit, HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 en nie luister na die slangbesweerder nie, hoe bedrewe die besweerder ook al is.
Afrikaans 1933/1953 wat nie luister na die stem van die besweerders, van hom wat ervare is om met towerspreuke om te gaan nie.
Afrikaans 1983 wat hulle nie steur aan die stem van die slangbesweerder nie, hoe vernuftig hy ook mag wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) wat nie luister na die besweerders se stem nie – hulle wat bedrewe is in die besweerkuns.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en wat nie wil luister na die mense wat met slange speel nie, die slim mense wat weet hoe om met slange te praat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle kan ook niks hoor nie. Daarom luister hulle nie na goeie raad nie.