Psalms 58:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat nie luister na die stem van besweerders nie, wat nog nooit so wys bekoor nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle gif is soos die gif van slange; hulle is soos ’n adder wat doof is
Afrikaans 1933/1953 Hulle het gif soos die gif van 'n slang; soos 'n dowe adder wat sy oor toestop,
Afrikaans 1983 Hulle is soos giftige slange, soos adders wat hulle doof hou,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle gif is dieselfde as slanggif; hulle is soos 'n dowe horingslang wat sy ore toestop,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Alles wat hulle sê, is soos 'n slang se gif, soos die gif van 'n giftige slang wat maak of hy niks hoor nie
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle is baie gevaarlik. Soos slange wat pik, doen hulle dinge om mense seer te maak. Hulle luister na niemand nie.