Psalms 58:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ja, in die hart doen julle goddeloosheid; julle weeg die geweld van julle hande op die aarde.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle wat regeer, is julle uitspraak regtig regverdig? Is julle beslissings oor mense billik?
Afrikaans 1933/1953 Spreek julle waarlik geregtigheid, o gode? Oordeel julle die mensekinders regverdig?
Afrikaans 1983 Julle wat mag besit, is julle uitsprake werklik regverdig? Is julle beslissings in die sake tussen mense billik?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Magtiges, is julle werklik besig met regspraak, oordeel julle mense billik?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Is dit regtig reg wat julle sê, julle wat oor die mense moet regeer? Is julle regverdig wanneer julle die mense oordeel?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God het vir al die magtige mense gevra: Neem julle die regte besluite? Is julle regverdig as julle in die sake tussen mense oordeel?