Psalms 57:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek wil U loof, HERE, onder die volke; onder die nasies wil ek tot eer van U sing. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Word vroeg wakker!” sê ek. “Harp en lier, word wakker!” Ek wil die dagbreek wakker maak! |
| Afrikaans 1933/1953 | Waak op, my eer! Waak op, harp en siter! Ek wil die dageraad wakker maak! |
| Afrikaans 1983 | Ek wil vroeg opstaan, met harp en lier wil ek die rooidag wakker maak! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Word wakker, my gemoed! Word wakker, harp en lier! Ek wil die dagbreek wakker maak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wil wakker word, ek wil my harp en my lier neem en ek wil sing voordat die son opkom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal baie vroeg in die môre opstaan. Laat ek my musiekinstrumente nader trek. Daarmee wil ek die dag wakker sing. |