Psalms 57:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ontwaak, my eer; wakker word, psalter en harp: Ek self sal vroeg wakker word.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek vertrou geheel en al op U. Op U, o God, vertrou ek onwrikbaar. Ek wil lofliedere sing.
Afrikaans 1933/1953 My hart is gerus, o God, my hart is gerus; ek wil sing en psalmsing.
Afrikaans 1983 Ek voel weer veilig, o God! Ek voel weer veilig! Ek wil 'n lied sing, ja, ek wil sing.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My hart is standvastig, o God, my hart is standvastig. Ek wil sing, ek wil lofsing.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) O God, ek weet wat ek wil doen. Ek wil sing en musiek maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God, daar is vrede in my hart. Ek voel weer veilig. Ek is rustig en kalm. Daarom wil ek sing. Ek wil lofliedere sing om U te eer.