Psalms 57:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal uit die hemel stuur en my red van die smaad van Hom wat my sou verslind. Sela. God sal sy barmhartigheid en sy waarheid uitstuur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek roep tot God die Allerhoogste, tot God wat gereed is om te help. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek roep God, die Allerhoogste, aan, God wat dit vir my voleindig. |
| Afrikaans 1983 | Ek roep na God, die Allerhoogste, na God wat my sal help. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek roep na God, die Allerhoogste, na God, wat namens my vergeld. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek roep en ek vra dat God my moet help, Hy is die Hoogste God, die God wat alles doen vir my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In my nood bid ek tot die allerhoogste God. Dit is Hy wat my altyd sal help. |