Psalms 57:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verhef U, o God, bo die hemele; laat U heerlikheid wees bo die hele aarde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want u trou is hoër as die hemele, u waarheid reik tot in die wolke. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want u goedertierenheid is groot tot by die hemele en u trou tot by die wolke. [ (Psalms 57:12) Verhef U bo die hemele, o God, u heerlikheid bo die hele aarde! ] |
| Afrikaans 1983 | want u liefde reik tot in die hemel, u trou tot in die wolke! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want groot, tot aan die hemel, reik u troue liefde; tot by die wolke is u waarheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want U doen oral wat U belowe, ook tot by die hemel. U is oral dieselfde, ook tot by die wolke. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek doen dit omdat u liefde vir my baie groot is. Dit is so groot dat ’n mens dit nie kan meet nie! En U bly getrou. |