Psalms 57:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want u goedertierenheid is groot tot in die hemel en u trou tot in die wolke. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Voor die volke wil ek U prys, Here, tussen die nasies wil ek u lof besing. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek wil U loof onder die volke, o Here, psalmsing tot u eer onder die nasies. |
| Afrikaans 1983 | Onder die volke wil ek U loof, Here, onder die nasies u lof besing, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek wil U dank onder die volke, my Heer, ek wil U besing onder die nasies; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wil hê al die volke moet hoor wanneer ek vir U dankie sê en vir U sing, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Tussen verskillende volke sal ek U prys, Here. Ek sal lofliedere sing om U tussen vreemde nasies te eer. |