Psalms 57:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Aan die musiekleier, Altaschith, Michtam van Dawid, toe hy vir Saul in die spelonk gevlug het.) Wees my genadig, o God, wees my genadig, want my siel vertrou op U, ja, in die skaduwee van u vleuels sal Ek my toevlug maak totdat hierdie rampe verby is.
Afrikaans (NLV) 2011 ***
Afrikaans 1933/1953 Vir die musiekleier; op die wysie van: "Moenie verwoes nie." Van Dawid. 'n Gedig, toe hy vir Saul in die spelonk gevlug het.
Afrikaans 1983 Vir die koorleier: op die wysie van “Moet dit nie verwoes nie!” Van Dawid. 'n Gedig, na aanleiding daarvan dat hy vir Saul in die grot in gevlug het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir die •musiekleier. Op “Moenie verwoes nie”. Van Dawid. 'n Miktaam. Toe hy voor Saul in die grot in gevlug het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied “Moenie verwoes nie.” Van Dawid. 'n Lied, toe hy in die grot vir Saul gevlug het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***