Psalms 56:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ek U aanroep, sal my vyande terugdraai; dit weet ek; want God is vir my. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U het my ellende raakgesien. U het my trane opgevang. U het dit opgeskryf in u boek. |
| Afrikaans 1933/1953 | U het my omswerwinge getel; hou my trane in u kruik; is hulle nie in u boek nie? |
| Afrikaans 1983 | My ellende het nie ongemerk by U verbygegaan nie, U het op my trane gelet. In u boek staan hulle opgeteken. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U het self my lotgevalle opgeteken. Hou tog my trane in u leersak. Staan dit nie in u •boekrol nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U weet hoe swaar ek kry. As U my trane in u velsak sit, dan sal U sien hoe baie hulle is. U moet dit in u boek skryf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U weet deur hoeveel pyn en hartseer ek al is. My trane sal ’n dam volmaak. U het daarvan boek gehou, U weet. |