Psalms 56:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U vertel my omswerwinge: gooi my trane in u kruik; is dit nie in u boek nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die lig van hulle sondes, kan hulle enigsins ontsnap? O God, bring hulle tot ’n val in u toorn. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ondanks hul ongeregtigheid -- sal hulle ontvlug? Werp volke neer in toorn, o God! |
| Afrikaans 1983 | Moenie dat hulle ongestraf bly vir hierdie vyandigheid nie! Laat u toorn hulle vernietig, o God! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sal hulle, ondanks die onreg, vrykom? Werp mense neer in toorn, o God! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | O God, U moet hulle nie vry laat wegkom nie, want hulle het sonde gedoen, U moet kwaad word en U moet hierdie mense straf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sal hulle loskom met al die verkeerde dinge wat hulle doen? Nee, laat almal wat U nie dien nie, tot ’n val kom, o God! Laat hulle u woede voel. |