Psalms 56:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle kom bymekaar, hulle verberg hulle, hulle merk my voetstappe, as hulle op my siel wag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die hele dag verdraai hulle wat ek sê; hulle bose gedagtes is teen my gerig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die hele dag verdraai hulle my woorde; al hulle gedagtes is teen my, om kwaad te doen. |
| Afrikaans 1983 | Hulle vergal my lewe gedurig met beskuldigings teen my, al hulle bose planne is teen my gerig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hele dag verdraai hulle my woorde; teen my is al hulle kwaadwillige planne gerig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My vyande hou aan om te sê dat ek verkeerde dinge gesê het, maar ek het nie daardie dinge gesê nie. Hulle maak altyd planne om dit sleg te laat gaan met my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie slegte mense is oneerlik. Hulle verdraai aanmekaar wat ek sê; hulle dink die hele tyd slegte planne uit om my seer te maak. |