Psalms 56:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoe laat ek bang is, sal ek op U vertrou.
Afrikaans (NLV) 2011 My aanvallers agtervolg my sonder ophou, en baie val my aan, o Allerhoogste.
Afrikaans 1933/1953 My vyande vertrap my die hele dag, want baie veg teen my in hoogmoed.
Afrikaans 1983 Vroeg en laat jaag my teëstanders my, en ek het baie vyande, o Allerhoogste.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My teenstanders treiter my die hele dag, ja, baie veg teen my uit die hoogte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My vyande hou nie op om my te jaag nie, want daar is baie mense wat oorlog wil maak teen my. Hoogste God,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle jaag my die hele dag. Daar is baie trotse mense wat teen my baklei.