Psalms 56:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My vyande sou my daagliks verslind, want hulle is baie wat teen my veg, o Allerhoogste.
Afrikaans (NLV) 2011 Wees my genadig, o God. Daar is mense wat my agtervolg. Die hele dag val my vyande my aan.
Afrikaans 1933/1953 Wees my genadig, o God, want mense vertrap my; hy wat my beveg, verdruk my die hele dag.
Afrikaans 1983 Wees my genadig, o God, want daar is mense wat my jaag, vyande wat my vervolg van die môre tot die aand.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wees my genadig, o God, want mense treiter my; die hele dag teister veglustige mense my.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) O God, wees genadig vir my, want daar is mense wat my jaag, hulle hou aan om oorlog te maak teen my en om my te laat swaarkry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wees goed vir my, God, want daar is mense wat my in die grond in wil trap; hulle voer die hele dag deur ’n stryd teen my. Hulle maak die lewe vir my bitter moeilik.