Psalms 56:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want U het my siel gered van die dood; sal U nie my voete van val verlos, dat ek voor God kan wandel in die lig van die lewendes nie?
Afrikaans (NLV) 2011 My geloftes aan U sal ek nakom, o God, aan U sal ek dankoffers bring.
Afrikaans 1933/1953 Op my, o God, rus geloftes aan U gedoen; lofoffers sal ek U betaal; [ (Psalms 56:14) want U het my siel gered van die dood -- ja, my voete van struikeling -- om te wandel voor die aangesig van God in die lig van die lewe. ]
Afrikaans 1983 Ek moet my geloftes aan U nakom, o God, ek wil U met dankoffers betaal,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op my, o God, rus die geloftes aan U. Ek sal dit nakom met •dankoffers aan U,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) O God, ek moet nou doen wat ek belowe het, ek sal dank-offers bring vir U,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God, aan U het ek ook beloftes gemaak. Ek sal dit nakom. Ek wil U loof om dankie te sê dat U my help.