Psalms 56:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U geloftes is op my, o God; ek sal U lof betoon.
Afrikaans (NLV) 2011 in God stel ek my vertroue. Daarom sal ek nie bang wees nie! Wat kan ’n gewone mens aan my doen?
Afrikaans 1933/1953 Ek vertrou op God, ek vrees nie; wat kan 'n mens my doen?
Afrikaans 1983 in God stel ek my vertroue, ek is nie bang nie. Wat kan 'n mens aan my doen?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ja, op God vertrou ek. Ek is nie bang nie, wat kan 'n mens aan my doen?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek weet dat God my sal help, ek is nie bang nie, mense kan niks sleg aan my doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek vertrou op God; daarom is ek nie bang nie. Mense kan niks aan my doen nie!