Psalms 56:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Op God het ek my vertroue gestel: ek sal nie bang wees wat 'n mens aan my kan doen nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In God, wie se woord ek prys, in die Here, wie se woord ek prys, |
| Afrikaans 1933/1953 | Deur God sal ek die woord prys; deur die HERE sal ek die woord prys. |
| Afrikaans 1983 | In God, wie se woord ek prys, in die Here, wie se woord ek prys, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op God – ek loof sy woord – op die Here – ek loof sy woord – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek weet, God het dit belowe, en ek prys Hom, ek weet, die Here het dit belowe, en ek prys Hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek prys God omdat Hy belowe het dat Hy my sal help. Ek loof die Here. Hy hou sy woord. |