Psalms 56:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In God sal ek sy woord loof, in die HERE sal ek sy woord loof.
Afrikaans (NLV) 2011 Die dag dat ek na U roep om hulp, val my vyande terug. Dat God aan my kant is, weet ek beslis.
Afrikaans 1933/1953 Dan sal my vyande agteruitwyk op die dag as ek roep; dit weet ek dat God aan my kant is.
Afrikaans 1983 Die dag wanneer ek na U roep om hulp, val my vyande terug. Dít weet ek: God is aan my kant.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dan sal my vyande terugdeins op die dag wanneer ek roep. Dit weet ek: God is vir my.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer ek roep en vra dat U my moet help, dan sal my vyande omdraai en vlug. Ek weet dit, want God help my teen hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As ek U die dag om hulp kom vra, sal almal wat nie van my hou nie weghardloop. Ek weet dat God aan my kant is. Hy staan by my.