Psalms 56:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | (Aan die musiekleier op Jonathelemrechokim, Michtam van Dawid, toe die Filistyne hom in Gat geneem het.) Wees my genadig, o God, want 'n mens sou my verslind; hy wat daagliks veg, verdruk my. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | *** |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir die musiekleier; op die wysie van: "Die Duif van die ver Terebinte." Van Dawid. 'n Gedig, toe die Filistyne hom gevang het in Gat. |
| Afrikaans 1983 | Vir die koorleier: op die wysie van “Die duif in die hoë bome”. Van Dawid. 'n Gedig, na aanleiding daarvan dat die Filistyne hom in Gat gevange geneem het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir die •musiekleier. Op “Die duif van die veraf •terebinte”. Van Dawid. 'n Miktaam. Toe die Filistyne hom in Gat gevang het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied “Die duif in die hoë bome.” Van Dawid. 'n Lied, toe die Filistyne hom gevang het in die stad Gat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |