Psalms 55:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verdelg, HERE, en verdeel hulle tonge, want ek het geweld en twis in die stad gesien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sou my haas om te ontvlug van hierdie stormwind en onweer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gou sou ek vir my 'n skuilplek soek teen die onstuimige wind, teen die storm. |
| Afrikaans 1983 | ek sou haastig probeer wegkom van hierdie onstuimige wind, van hierdie storm af. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sou haastig vir my 'n skuilplek soek, weg van die rukwind, van die hewige storm. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal gou gaan kyk waar ek kan wegkruip vir die stormwind, die wind wat my wil wegwaai. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op ’n eensame plek sal ek haastig gaan wegkruip. Daar sal ek veilig wees teen al die mense wat niks van my hou nie. |