Psalms 55:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sou my ontvlugting van die winderige storm en storm verhaas.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sou ver weg vlieg, ek sou in die woestyn gaan woon. Sela
Afrikaans 1933/1953 Kyk, ek sou ver wegvlug; ek sou vernag in die woestyn! Sela.
Afrikaans 1983 ek sou ver wegvlieg en in die woestyn gaan bly; Sela
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ja, ek sou ver weggaan om te ontvlug; ek sou in die woestyn oornag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, ek sal ver wegvlug en in die woestyn gaan bly. Sela
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As ek vlerke soos ’n voël gehad het, het ek ver weggevlieg. Ek sal so ver wegvlug dat niemand my kan kry nie.