Psalms 55:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, dan sou ek ver wegdwaal en in die woestyn bly. Sela. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het gesê: “As ek maar vlerke het soos ’n duif, dan sal ek wegvlieg en rus hê!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het ek gesê: Ag, had ek maar vlerke soos 'n duif, dan sou ek wegvlieg en wegbly! |
| Afrikaans 1983 | Ek het gedink: ag, as ek maar vlerke soos 'n duif gehad het, sou ek wegvlieg en 'n woonplek soek; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het gedink, het ek maar vlerke gehad soos 'n duif! Ek sou wegvlieg en 'n tuiste vind; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het gewens dat ek vlerke kan kry soos 'n duif, dan sal ek wegvlieg en op 'n ander plek gaan woon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het by myself gedink: As ek maar net kan wegvlug van hierdie probleem af. Ek sou op ’n ander plek gaan bly het. |