Psalms 55:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek het gesê: Ag, het ek vlerke soos 'n duif gehad! want dan sou ek wegvlieg en rus. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vrees en bewing oorweldig my. Ek kan nie ophou bewe nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vrees en bewing kom oor my, en angs oordek my. |
| Afrikaans 1983 | vrees en skrik oorweldig my, my hele liggaam bewe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vrees en bewing oorweldig my, 'n rilling trek deur my liggaam. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het bang geword, baie bang, my hele liggaam bewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is bang om dood te gaan. Ek bewe soos ’n riet van vrees. |