Psalms 55:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vrees en bewing kom oor my, en angs het my oorweldig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My hart pyn binne-in my. Die angs van die dood kom oor my. |
| Afrikaans 1933/1953 | My hart krimp inmekaar in my binneste, en verskrikkinge van die dood het op my geval. |
| Afrikaans 1983 | My hart krimp inmekaar in my, doodsangs oorval my, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My hart krimp ineen in my binneste, doodsangs het my oorval. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My hart klop baie vinnig, ek is bang dat ek sal sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek kan dit nie meer uithou nie. Alles word net te veel vir my. |