Psalms 55:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vanweë die stem van die vyand, vanweë die verdrukking van die goddelose; want hulle werp ongeregtigheid op my en haat my in toorn.
Afrikaans (NLV) 2011 Luister, asseblief, en antwoord my, want my moeilikhede gee my nie rus nie. Ek is ontsteld
Afrikaans 1933/1953 Luister na my en verhoor my; in my onrus dwaal ek rond en is verward,
Afrikaans 1983 Luister na my gebed en antwoord my: my sorge gee my geen rus nie. Ek is hewig ontsteld
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Luister tog aandagtig na my en antwoord my. Klaend dwaal ek rond; ek is verward
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet luister en my antwoord. Ek is baie bekommerd, ek is bang
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Steek u hand uit en help my! Alles is deurmekaar in my kop. Ek weet nie wat om te doen nie. Binne-in my woel dit heeltyd.