Psalms 55:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar U, o God, sal hulle afbring in die kuil van vernietiging; maar ek sal op U vertrou.
Afrikaans (NLV) 2011 Gee jou kommer oor aan die Here. Hy sal vir jou sorg. Hy sal gelowiges nie teleurstel nie.
Afrikaans 1933/1953 Werp jou sorg op die HERE, en Hy sal jou onderhou; Hy sal nooit die regverdige laat wankel nie. [ (Psalms 55:24) Maar U, o God, sal hulle laat neerdaal in die put van vernietiging; manne van bloed en bedrog sal hulle dae nie tot op die helfte bring nie; maar,k vertrou op U. ]
Afrikaans 1983 Laat jou sorge aan die Here oor, Hy sal vir jou sorg. Hy sal die regverdige nie in die steek laat nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Werp jou las op die Here; Hy sal jou versorg, Hy sal nooit toelaat dat die regverdige wankel nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet vir die Here vra om jou probleme te dra, Hy sal jou help. Hy sal 'n mens wat reg lewe, nie laat val en laat bly lê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Los jou bekommernisse in die Here se hand! Hy sal vir jou sorg! Hy sal niemand wat Hom dien, ooit in die steek laat nie.