Psalms 55:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Werp jou las op die HERE, en Hy sal jou onderhou; Hy sal nooit toelaat dat die regverdige wankel nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy woorde is so glad soos botter, maar sy hart vol oorlog. Sy woorde is strelend soos olie, maar dis soos ’n ontblote swaard!
Afrikaans 1933/1953 Glad is die botterwoorde van sy mond, maar sy hart is oorlog; sy woorde is sagter as olie, maar hulle is ontblote swaarde.
Afrikaans 1983 Sy tong is gladder as botter, maar daar is oorlog in sy hart; sy woorde is so strelend soos olie, maar hulle is swaarde wat reg is om te steek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy mond is gladder as botter, maar sy hart is die ene oorlog. Sy woorde is strelender as olie, maar dit is ontblote swaarde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het mooi dinge gesê, sy tong was so glad soos botter, maar daar was oorlog in sy hart. Sy woorde was sagter as olyf-olie, maar hulle was soos swaarde wat wil seermaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle woorde klink so goed, maar maak baie seer. Hulle is op die oorlog uit. Hulle maak mense dood.