Psalms 55:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gee aandag aan my en luister na my; ek treur in my klag en maak 'n geluid;
Afrikaans (NLV) 2011 Luister na my gebed, o God. Moenie my smeekbede ignoreer nie!
Afrikaans 1933/1953 o God, hoor my gebed en verberg U nie vir my smeking nie.
Afrikaans 1983 Hoor my gebed, o God, moet tog nie onverskillig staan teenoor my smeking nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) O God, luister na my gebed, verberg U nie vir my smeekbede nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) O God, U moet luister na my gebed, U moenie maak of U nie hoor dat ek soebat nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God, hoor my tog as ek bid! Moenie u rug vir my keer as ek by U om hulp kom vra nie!